top of page

Pieter is 'n klein-dorpie pastoor. 'n Plat op die grond, sout van die aarde jong man wat geraak word deur Antoinette se smart. Hy is vriendelik en help met alles waar hy kan. 'n Skrille kontras met Antoinette se bestuurder en die industrie waaraan sy gewoond is.

 

Antoinette Van Wyk is een van die land se grootste sangsensasies. 'n Pragtige meisie met 'n liefdevolle gesin en die wêreld aan haar voete. Die tragedie van die verlies van haar familie stuur haar op 'n reis van selfontdekking en heling.

 

Akteurs


 

Angelique Pretorius

Antoinette Van Wyk

Andre Frauenstein

Pieter

​Chris de Clerq

Oom Hans

Chante Hinds

Tannie Dorrette

Altus Thearts

Deon Rockledge

Deon Coetzee

Anton Van Wyk

bottom of page